Dedekind Troue

12 · 12 · 2026
Udo & Dané

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van

Udo Dedekind en Dané du Toit

Bell and Blossom·Montana, Pretoria·12 Desember 2026

14:30 vir 15:00 — 23:30

TYDLYN

14:30
Arriveer vanaf
15:00
Seremonie Begin

Musiek eindig 23:30

RSVP

Asseblief RSVP voor of op 31 Oktober 2026

Jou naam

Kleredrag Inspirasie

Semi-formeel

Aardse neutrale kleure soos byvoorbeeld

The dream vision

Moenie die bruid of tema uitdaag nie. Vermy asseblief wit, groen of enige "Reënboog" kleure

Akkommodasie

Bell & Blossom is geleë in Montana, Pretoria-Noord.
Ons beveel aan om vroeg te bespreek — Desember is 'n gewilde seisoen.

Opsies binne 1–5 km van die venue.

Op Perseel Verblyf Beskikbaar

In Klok

12:00

Uit Klok

07:00

Kontak ons vir meer inligting

Kaart

Kaart na Bell & Blossom

Drankies & Kelkies

Reëls

Geen buite-alkohol word toegelaat nie — enige wat gevind word, word gekonfiskeer en ons deposito kan terug gehou word.

Betaling

Kontant of kaart betalings-fasiliteite. Pryse is mededingend maar kan redelik wissel as gevolg van belasting en brandstofpryse.

Kroeg open voor die seremonie  ·  Laaste ronte is 23:00

Laai Pryslys Af

* Pryse kan op kort kennisgewing verander

Geskenke

Jou aanwesigheid is die grootste geskenk.

Vir dié wat wil bydra:
Ons huis is vol van potte en panne.
Help ons eerder bou aan ons toekoms planne.
'n Geldjie in die sak is beter as 'n geskenkie op die rak.

Musiek

Stel 'n liedjie voor wat jy op die dansvloer wil hoor.