Dedekind Troue

12 · 12 · 2026
Udo & Dané

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van

Udo Dedekind en Dané du Toit

Bell and Blossom·Montana, Pretoria·12 Desember 2026

14:30 vir 15:00 — 23:30

TIMELINE

14:30
Arrival
15:00
Ceremony Starts

Music continues until 23:30

RSVP

Asseblief voor of op 31 Oktober 2026

Jou naam

Kleredrag

Semi-formeel

Welkom

Elegante, verfynde drag wat by die geleentheid pas. Kies Aardse neutrale kleure:

Sjampane
Beige
Taupe
Stone
Mocha
Charcoal
Black
Gold
Silver

Vermy Asseblief

Moenie die bruid of tema uitdaag nie. Hierdie kleure moet vermy word:

Wit
Groen

Akkommodasie

Bell & Blossom is geleë in Montana, Pretoria-Noord.
Ons beveel aan om vroeg te bespreek — Desember is 'n gewilde seisoen.

Opsies binne 1–5 km van die venue.

Op Perseel Verblyf Beskikbaar

In Klok

12:00

Uit Klok

07:00

Kontak ons vir meer inligting

Drankies & Kelkies

Reëls

Geen buite-alkohol word toegelaat nie — enige wat gevind word, word gekonfiskeer en ons breekdeposito kan terug gehou word.

Betaling

Kontant of kaart betaalings fasaliteite. Pryse is mededingend maar kan redelik wissel as gevolg van belasting en brandstofpryse.

Kroeg open voor die seremonie  ·  Laaste bestelling 1 uur voor sluit

Laai Pryslys Af

* Pryse kan op kort kennisgewing verander

Geskenke

Jou aanwesigheid op ons spesiale dag is die grootste geskenk
wat ons ooit kon wens.

Vir dié wat graag iets wil bydra tot ons nuwe hoofstuk —
Ons huis is vol van pote en panne so help ons eerder
bou aan ons toekoms planne.
'n Geldjie in die sak is beter as 'n geskenkie op die rak.

Musiek

Stel 'n liedjie voor wat jy op die dansvloer wil hoor.